Local newsNewsNews

Sake-ontbyt vir Vaal se sakelui

Tim du Plessis tree as gasspreker op

VANDERBIJLPARK – Die Ankerskool bied ‘n unieke geleentheid vir sakemanne om ‘n gratis sake-ontbyt op Vrydag 24 Oktober by die skool by te woon.

Verrigtinge skop om 10:00 af en die gasspreker is niemand anders as Tim du Plessis, voormalige redakteur van Rapport, Citizen en Beeld.

Daar is beperkte sitplekke beskikbaar. Sakelui kan hulle bywoning van die geleentheid by Gerrit voor 17 Oktober op 076 687 8591 bevestig.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button