Local newsNewsNews

Nog inskrywings vir Vaalweekblad Bruid van die Jaar-kompetisie

Vaalweekblad se Bruid van die Jaar 2025 is volstoom aan die gang en inskrywing is gratis.

Bruide van die Vaal en omliggende dorpe (Vereeniging, Meyerton, Vanderbijlpark, Sasolburg, Deneysville, Parys, Frankfort en Vredefort) wat in 2025 die knoop deurhaak, word genooi om deel te neem.

Stuur dus jou mooiste troufoto (alleen, of as troupaar) met die nodige inligting (jul name en van, van watter dorp julle is, en wanneer julle getroud is) aan Penelope by penelope@mooivaal.co.za

Al die 2025 inskrywings sal in Vaalweekblad verskyn en sal ook deurlopend op ons webtuiste te sien wees.

Zandri en Armandt Hanekom van Vereeniging is op 6 September getroud.
Jacques en Beonette Grobler van Sasolburg is op 27 September getroud.
Tiaan en Chantelle Koster van Vereeniging is op 28 Junie getroud.
Chantelle en Shawn MacLean van Heidelberg is op 18 April getroud.
Duncan en Charmoné Boshoff van Vanderbijlpark is op 2 Oktober getroud.
Quentin en Ina-Mari Hopley van Vanderbijlpark is op 2 Februarie getroud.
AJ en Rochelle Jansen van Vuuren van Risiville is op 6 September getroud.
Isle en Erick Kotze van Vanderbijlpark is op 26 Mei getroud.
Kevin en Amanda Crowie van Vanderbijlpark is op 13 September getroud.
Monique en Johandré Bronkhorst van Vanderbijlpark is op 26 Julie getroud.
Gawie en Angelique Fick van Sasolburg is op 1 September getroud.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button