Local newsNewsNews
Skaak vir ‘n goeie saak
Oktober word toegewy aan Geestesgesondheidbewustheid en skaak is perfek geposisioneer om die krag van ’n skerp verstand te illustreer.

BEDWORTHPARK – Sedibeng Skaak in samewerking met Bedworth Centre het op 11 Oktober die Checkmate for Change Skaaktoernooi as deel van Geestesgesondheidbewustheid aangebied.

Oktober word toegewy aan Geestesgesondheidbewustheid en skaak is perfek geposisioneer om die krag van ’n skerp verstand te illustreer.
Die toernooi se A- en B-afdeling is onderskeidelik deur Kgaphola Moloko en Yoko Christopher Dev gewen.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!