Local newsNewsNews

Die mens, dier en ander dinge

Hierdie week is daar 'n wye verskeidenheid foto's wat alles van portrette, wild en selfs aksie insluit. Loer gerus na die pragtige versameling.

Enige fotograaf, professioneel of amateur, kan foto’s op die Facebookblad: Elsje’s Choice on Photos deel. Die groep spog met lede ver buite die Vaal se grense, en selfs van ander lande.

Vereistes!

Die foto’s moet goed belig en skerp in fokus moet wees.

Net eie, oorspronklike foto’s word toegelaat. Jy kan nie iemand anders se foto deel nie.

Fotograwe word aangemoedig om na KWALITEIT in plaas van kwantiteit te strewe.

Hoogtepunt

Van die foto’s word dan in ‘n weeklikse foto versameling op Vaalweekblad se webtuiste gepubliseer.

Daaruit word die top foto’s van die week gekies om in die gedrukte Vaalweekblad te verskyn. Van die foto’s kan ook as illustrasiefoto’s in Vaalweekblad/Ster gebruik word.

Die top foto’s van Fotoblad 250 sal in Vrydag se Vaalweekblad verskyn.

Michellee Eksteen van Meyerton het die skattige foto in Magaliesburg by The Donkey Dairy geneem.
Monique Labuschagne van Meyerton het die mooi foto geneem.
Muriel Minnie van Fochville het die mooi foto geneem.
Natasha de Witt van Sasolburg het die pragtige matriekafskeidfoto van Chloë geneem.
Naomi Bezuidenhout van Robertson het die mooi foto in die Kaap geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die oulike foto geneem.
Ria Booysen van Vanderbijlpark het die mooi foto in Hartenbos geneem.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige modelletjie afgeneem.
Yvonne de Kooker van Middelburg het die mooi foto geneem.
Zana Saayman van Parys het mooi foto geneem.
Albertus Kriel van Vereeniging het die kreatiewe foto geneem.
Amanda Breet van Alberton het die besondere foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die pragtige foto geneem.
André Treurnich van Sasolburg het die oulike foto geneem.
Angelique Kok van Vereeniging het die pragtige foto by Kudu Private Nature Reserve geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Brenda Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto op Melkbosstrand geneem.
Carolise Myburgh-Humphries van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Chris-Mari Fourie van Vereeniging het die pragtige foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Christell Fouché van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Cynthia Malan van Sasolburg het die mooi foto van Shadow geneem.
Deon Cloete van Parys het die pragtige natuurfoto geneem.
Elizabeth Visser van Springs het die mooi matriekafskeidfoto geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi foto in Dubai geneem.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto in Mapungubwe geneem.
Gerda Fouche van Bloemfontein het die mooi foto geneem.
Hennie Nell van Vanderbijlpark het die mooi aksiefoto geneem.
Hennie Fourie van Wellington in die Kaap het die mooi foto geneem.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Jaco Blom van Pretoria het die mooi foto geneem.
Jaco de Beer van Pretoria het die mooi aksie foto geneem.
JJ Kok van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Jaquelene Rose van Klerksdorp het die mooi foto geneem.
June Bartlett van Bryanston het die mooi foto in Kgalagadi geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto in Zermatt, Switzerland geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die mooi foto geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Lee-Anne Olwagen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Lerina Els (oud-Valie) van Leeupoort het die mooi foto geneem.
Lerissa Pretorius van Vanderbijlpark het die oulike brakkie afgeneem.
Lezy de Meyer (oud-Valie) van Ficksburg het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lizelle Stassen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lizette Kuhn van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van Hartbeespoort het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto geneem.
Lynette du Plessis van Vanderbijlpark het die oulike foto geneem.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die mooi foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Markus Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
Marna Nel wat voorheen in Sasolburg gebly het, maar nou in Napier, Nieu-Seeland woon, het die mooi foto geneem.
Maureen Dippenaar van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die kunstige natuurfoto geneem.
Melissa Steyn van Fochville het die kunstige foto geneem.
Michelle Storm van Vredefort het die pragtige foto geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Zana Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
Amanda Breet van Alberton het die pragtige foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die pragtige foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Deon Cloete van Parys het die pragtige foto van sy dogter Caronay geneem.
Elizabeth Visser van Springs het die oulike ofoto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto in Mapungubwe geneem.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Jaco Blom van Pretoria het die poskaartmooi foto geneem.
JJ Kok van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Lezy de Meyer (oud-Valie) van Ficksburg het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto geneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button