Local newsNewsNews

HS Overvaal se matriekafskeid vol kleur en styl

Vaalweekblad wens die matrieks geluk, en sterkte toe vir die eindeksamen.

VEREENIGING – Die HS Overvaal het verlede Donderdag sy matriekafskeid met ‘n Spaanse tema gehou, wat vir ‘n onvergeetlike aand vol kleur, styl en warmte gesorg het.

Hier is ‘n paar van die matrieks wat die oog gevang het.

So maak mens ‘n ‘entrance’. Foto: Anzel Hamman
Die pragtige Kayla het treffend gelyk in ‘n stylvolle groen uitrusting. Foto: Anzel Hamman
Die aantreklike Van der Schyff-tweeling is deel van die 2025 matriekgroep. Edwan het uitgestaan in sy koningsblou pak. Foto: Elsje Vermeulen
Die ander helfte van die Van der Schyff tweeling. LP het elegant gelyk in wynrooi en swart. Foto: Elsje Vermeulen
Nog ‘n paartjie daag by die onthaal op. Foto: Anzel Hamman
Lee Loubser en haar metgesel by die matriekafskeid.. Foto: Anzel Hamman
Die unieke rok het behoorlik aandag getrek. Foto: Anzel Hamman
‘n Paartjie waai vir toeskouers voor hul by die saal ingaan. Foto: Anzel Hamman

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button