Enige fotograaf, professioneel of amateur, kan foto’s op die Facebookblad: Elsje’s Choice on Photos deel. Die groep spog met lede ver buite die Vaal se grense, en selfs van ander lande.
Vereistes!
Die foto’s moet goed belig en skerp in fokus moet wees.
Net eie, oorspronklike foto’s word toegelaat. Jy kan nie iemand anders se foto deel nie.
Fotograwe word aangemoedig om na KWALITEIT in plaas van kwantiteit te strewe.
Hoogtepunt
Van die foto’s word dan in ‘n weeklikse foto versameling op Vaalweekblad se webtuiste gepubliseer.
Daaruit word die top foto’s van die week gekies om in die gedrukte Vaalweekblad te verskyn. Van die foto’s kan ook as illustrasiefoto’s in Vaalweekblad/Ster gebruik word.
Die top foto’s van Fotoblad 251 sal in Vrydag se Vaalweekblad verskyn.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die kunstige monochroom foto geneem.Chantel Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.Christell Fouché van Vereeniging het die mooi foto geneem.Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto geneem.Christoff Theunissen of Cape Town captured this magnificent photo of reflecting lights in the water at Woodbridge Island Bridge.Deon Cloete van Parys het die treffende aandfoto in monochroom geneem.Elizabeth Visser van Springs het die mooi foto in Marievale geneem.Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die kunstige monochroom foto geneem.Engela Visser van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi foto geneem.Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto in Mapungubwe geneem.Gerda Fouché van Bloemfontein het die mooi foto geneem.Hennie Nell van Vanderbijlpark het die mooi aksiefoto geneem.Isak Meyer van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Jaco Blom van Pretoria het die mooi foto geneem.Jaco de Beer van Pretoria het die mooi foto geneem.Jaquelene Rose van Klerksdorp het die mooi foto geneem.JJ Kok van Vereeniging het die kunstige monochroom foto geneem.June Bartlett van Bryanston het die mooi foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto in Zermatt, Switzerland geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die mooi foto geneem.Lee-Anne Olwagen van Vereeniging het die patrone netjies vasgevang.Kirsty Jacobs van Sasolburg het die pragtige foto geneem.Lerina Els (oud-Valie) van Leeupoort het die mooi foto in Mosambiek geneem.Lerissa Pretorius van Vanderbijlpark het die oulike foto geneem.Lezy de Meyer (oud-Valie) van Ficksburg het die mooi foto geneem.Linda Saayman van die Paarl het die mooi foto geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Lounette Linde (oud-Valie) van Hartbeespoort het die mooi foto geneem.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto geneem.Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die mooi foto geneem.Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi fotoby Gariepdam geneem.Markus Saayman van Parys het die pragtige foto geneem.Maureen Dippenaar van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Melissa Steyn van Fochville het die mooi monochroom foto geneem.Michelle Storm van Vredefort het die mooi foto geneem.Michellee Eksteen van Meyerton het die mooi foto in Magaliesburg by The Donkey Dairy geneem.Monique Labuschagne van Meyerton het die kunstige foto geneem.Naomi Bezuidenhout van Robertson het die mooi foto geneem.Natasha de Witt van Sasolburg het die mooi foto geneem.ieter Botha van Sasolburg het die mooi foto geneem.Pricilla Prinsloo van Springs het die pragtige foto geneem.Rene Janse van Vuuren het die mooi foto geneem.Ria Booysen van Vanderbijlpark het die mooi foto in Keukenhof geneem.Ricus Potgieter van Vereeniging het die mooi foto in Margate geneem.Scholtz Buys of Pretoria captured this beautiful photo.Shana Huyser van Limpopo het die pragtige natuurfoto geneem.Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto geneem.Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.Yvette Hewitt van Glentana in die Weskaap het die mooi foto geneem.Yvonne de Kooker van Middelburg het die pragtige foto geneem.Zana Saayman van Parys het die kunstige sonsondergang foto geneem.Amanda Breet van Alberton het die pragtige foto geneem.André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die pragtige foto geneem.André Treurnich van Sasolburg het die pragtige sonopkoms foto geneem.Angelique Kok van Vereeniging het die pragtige foto geneem.Armand Willemse van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Christell Fouché van Vereeniging het die mooi foto geneem.Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto geneem.Christo Weyer van Johannesburg het die mooi foto geneem.Christoff Theunissen of Cape Town captured the seas and waves off Glencairn.Deon Cloete van Parys het die pragtige monochroom foto geneem.Elizabeth Visser van Springs het die mooi natuurfoto geneem.Jaco Blom van Pretoria het die mooi foto geneem.Jaco de Beer van Pretoria het die mooi foto geneem.J Kok van Vereeniging het die pragtige foto geneem.Lezy de Meyer (oud-Valie) van Ficksburg het die mooi foto geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto geneem.Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die mooi foto geneem.Markus Saayman van Parys het die mooi foto geneem.Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.Yvonne de Kooker van Middelburg het die mooi foto geneem.Zana Saayman van Parys het mooi foto geneem.André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die pragtige foto van die Vaalrivier geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.Deon Cloete van Parys het die mooi foto geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die kunstige monochroom foto geneem.Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.Zana Saayman van Parys het die mooi foto geneem.André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die mooi foto geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za