Local newsNewsNews

Valie-skuts skitter agter die loop

Kolskoot! Baie geluk aan die HS Overvaal se leerlinge.

VEREENIGING – Tydens die 10de SAJWV Nasionale Junior Kampioenskap in Welkom het 10 van die HS Overvaal se skuts puik presteer.

Die Valies was deel van die S.A. Jagters Suikerbosrand-tak se span van 51 lede.

In totaal was daar 186 deelnemers wat die onderskeie takke verteenwoordig het.

Die skuts wat uitgeblink het is:

Ruan Roets: 22ste (50m Presisie) verwerf Nasionale Kleure;

Sheldean Botha: 7de (Randslag) Top 10

Victor Lotter: 10de (Randslag) Top 10

Juan Labuschagne: 11de (50 m Presisie) verwerf Nasionale Kleure, 8ste (Randslag) Top 10

Lienke Fowlds: 6de (25m Presisie) verwerf Nasionale Kleure, 5de (PCP) Top 10.

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button