NewsNews

Vanderbijl leeskring geniet skrywersbesoek

Die Vanderbijl Leeskring het heerlik saam met skrywer, Jaco Strydom gekuier.

VANDERBIJLPARK – Die lede van die Vanderbijlpark Leeskring het met groot afwagting uitgesien na die besoek van skrywer, avonturier en filosoof Jaco Strydom.

Die groot dag het uiteindelik op 23 Oktober aangebreek en hulle was nie teleurgesteld nie.

Lynette Cilliers van die Leeskring sê die leeskring lede en die gaste het die oggend baie geniet. Jaco het gesels oor sy roman, Daka, en na die tyd ook die tyd afgestaan om boeke vir sy aanhangers te teken.

Hulle beplan om in Februarie en Maart nog skrywers te nooi om boekbesprekings te kom hou. Indien iemand belangstel om lid van die groep te word, kontak gerus vir Lynette by 082 593 5964.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Back to top button