VAALPARK – Vincent en Michael van Schalkwyk, albei lede van die Thomas Dunker Judo Akademie, het onlangs aan die Afrika Judo Kata Kampioenskappe deelgeneem.
Die kampioenskappe is in Mauritius gehou en die twee het hul goed van hul taak gekwyt.
Hulle neem saam deel en het goud in die junior afdeling en brons in die senior Kata-afdeling verower.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
