SASOLBURG – Die Primêre Skool Fonteine is bitter trots op JJ van der Merwe, een van die skool se uitblinkers, wat tydens die Taal-Verrykings-kompetisie in Bloemfontein ‘n tweede plek in die Vrystaat behaal het.
Hy is voorts ook as een van die provinsie se beste Leeskampioene aangewys.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
