Local newsNewsNews

Fotoblad: Voëls van eenderse vere

Hierdie week word daar op geveerde vriende en blommeprag gefokus.

Enige fotograaf, professioneel of amateur, kan foto’s op die Facebookblad: Elsje’s Choice on Photos deel. Die groep spog met lede ver buite die Vaal se grense, en selfs van ander lande.

Vereistes!

Die foto’s moet goed belig en skerp in fokus moet wees. Streef daarna om unieke, kunstige foto’s te deel.

Net eie, oorspronklike foto’s word toegelaat. Jy kan nie iemand anders se foto deel nie.

Fotograwe word aangemoedig om na KWALITEIT in plaas van kwantiteit te strewe.

Hoogtepunt

Van die foto’s word dan in ‘n weeklikse foto versameling op Vaalweekblad se webtuiste gepubliseer.

Daaruit word die top foto’s van die week gekies om in die gedrukte Vaalweekblad te verskyn.

Van die foto’s kan ook as illustrasiefoto’s in Vaalweekblad/Ster gebruik word.

Die top foto’s van Fotoblad 252 sal in Vrydag se Vaalweekblad verskyn.

Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
“Unieke polisieman” – Yvonne de Kooker van Middelburg het die oulike foto tydens ‘n hengeluitstappie geneem.
Zana Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
Amanda Breet van Alberton het die pragtige foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die pragtige foto geneem.
Angelique Kok van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Carolise Humphries van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Chantel Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Christoff Theunissen of Cape Town captured this beautiful photo of a Southern Yellow-Billed Hornbill, in the Kruger National Park.
Deon Cloete van Parys het die pragtige foto geneem.
Elizabeth Visser van Springs het die mooi foto in Marievale geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die besoeker in haar tuin afgeneem.
Engela Visser van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto in Mapungubwe geneem.
Gerda Fouché van Bloemfontein het die mooi foto geneem.
Hennie Fourie van Wellington het die mooi foto geneem.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die mooi foto van ‘n geelvink geneem.
Jaco Blom van Pretoria het die mooi foto van Swartkeelgeelvink geneem.
Jaco de Beer van Pretoria het die mooi foto in Austin Roberts Bird Sanctuary geneem.
Jaquelene Rose van Klerksdorp het die mooi foto geneem.
JJ Kok van Vereeniging het die kunstige foto in Kudu Private Nature Reserve geneem.
June Bartlett van Bryanston het die mooi foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die mooi foto geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Lezy de Meyer (oud-Valie) van Ficksburg het die mooi foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van Hartbeespoort het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto geneem.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die mooi foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Markus Saayman van Parys het die pragtige foto geneem.
Maureen Dippenaar van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Melissa Steyn van Fochville het die mooi foto geneem.
Monique Labuschagne van Meyerton het die mooi foto geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Rene Janse van Vuuren het die mooi foto geneem.
Ria Booysen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto in die Bongani Mabaso EcoPark Natuurreservaat geneem.
Yvonne de Kooker van Middelburg het die pragtige foto geneem.
Zana Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
Amanda Breet van Alberton het die pragtige foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die pragtige foto in Marievale Natuurreservaat geneem.
Angelique Kok van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Deon Cloete van Parys het die mooi foto geneem.
Elizabeth Visser van Springs het die mooi foto geneem.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Jaco Blom van Pretoria het die mooi foto in Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Jaco de Beer van Pretoria het die mooi foto in Rietvlei-natuurreservaat geneem.
JJ Kok van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van Hartbeespoort het die mooi foto geneem.
Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto geneem.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die mooi foto geneem.
Markus Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
Maureen Dippenaar van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Monique Labuschagne van Meyerton het die mooi foto geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die oulike foto geneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button