Local newsNewsNews
Plaaslike bruide genooi om in te skryf
Vaalweekblad se Bruid van die Jaar 2025 is volstoom aan die gang en inskrywing is gratis.
Bruide van die Vaal en omliggende dorpe (Vereeniging, Meyerton, Vanderbijlpark, Sasolburg, Deneysville, Parys, Frankfort en Vredefort) wat in 2025 die knoop deurhaak, word genooi om deel te neem.
Stuur dus jou mooiste troufoto (alleen, of as troupaar) met die nodige inligting (jul name en van, van watter dorp julle is, en wanneer julle getroud is) aan Penelope by [email protected]
Al die 2025 inskrywings sal in Vaalweekblad verskyn en sal ook deurlopend op ons webtuiste beskikbaar wees.
Hier is van die nuutste inskrywings







At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
