Local newsNewsNews
Reptilia Christmas Bash in Vanderbijlpark
Daar lê hope pret vir Valies voor tydens die feesseisoen, waarvan die Reptilia Christmas Bash een is.
Die pretdag word vir 6 Desember beplan. Van die hoogtepunte van die dag sluit in ‘n biertent en vertonings, en vir die kinders is daar ‘n petting zoo en ‘n springkasteel.
Die dag se program is:
10:00 – Kersvader
11:00 – Landee
12:00 – Judith Kea
13:00 – Fatman
14:00 – Gelukkige prystrekking
Die gemeenskap word genooi om die dag saam te geniet.



At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
