Local newsNewsNews
Kyk Video: Pret en plesier as Emmies se hoof verjaar
Skoolkinders baljaar as hoof verjaar
VANDERBIJLPARK – Die Laerskool Emfulenipark het verlede week bos gegaan met hulle Safari-tema om hul skoolhoof mnr. Frans van Kradenburg se verjaarsdag te vier. Vaalweekblad se kameras was daar om die pretdag vas te vang.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
