Local newsNewsNews

Onthou Sondag se Toy Run in Vanderbijlpark

Die gebrul van motorfietse, gelaai met speelgoed, sal die strate van Vanderbijpark versier. Wees van 10:00 op die uitkyk vir hulle.

VANDERBIJLPARK – Die 30ste Centurions MC Vaal Toy Run, in samewerking met Wingmates MC en Afriforum vind Sondag (30 November) plaas.

Die konvooi motorfietse, gelaai met speelgoed, gaan vanaf Hoff’s Place by die ou Rafters @Golden Goose, Saspark Sentrum vertrek.

‘n Party Bus geborg deur Harry’s slaghuis gaan saamry en Kersvader het belowe om weer langs die pad lekkergoed vir die kinders uit te deel.

Die konvooi vertrek om 10:00 na die Centurions MC se klubgronde in Shakespearstraat.

Almal is welkom om in die dag se pret te kom deel. Toegang is gratis, maar hulle vra dat elkeen ‘n
speelding en nie-bederfbare kos sal saambring.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button