Local newsNewsNews

Strikers is HPCA-sesse kampioen

Junior krieket in die Vaaldriehoek is blakend gesond

VEREENIGING – Die Strikers is die naweek op die HS Overvaal se velde as die HPCA Sesse se o11-kampioen gekroon nadat hy die Vultures in ‘n epiese eindstryd met vyf lopies geklop het.

Die Strikers het die loot gewen en eerste gekolf en 65/2 in die toegelate beurte aangeteken. Die Vultures is daarna tot 60/4 beperk om die sege aan die Strikers te besorg.

Luan van Vuuren is as die Beste Kolwer en Waardevolste speler (MVP) aangewys.
Francois Spies is as die beste bouler en verldwerker aangewys.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button