Local newsNewsNews
Grootste skaaktoernooi nog in die Vaal
Dit is volgens die organiseeerders selfs groter as SA Ope Kampioenskap
VANDERBIJLPARK – Die Emerald Resort en Casino gaan hierdie naweek die middelpunt van die skaakwêreld wees met die Gauteng Interstreek Skaakkampioenskap wat daar plaaasvind.
Meer as 1 200 spelers van regoor die provinsie sal 6 en 7 Desember hulle breinkrag inspan om hulle teenstanders op die blokkiesslagveld tot oorgawe te dwing.


Sedibeng Skaak is vanjaar die gasheer en daar is harde werk ingesit deur die reëlingskomitee om te verseker dat dit ‘n reuse-sukses gaan wees. Die eerste rondte skop more-oggend om 08:00 af.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
