Local newsNewsNews

Eendeweer kan petrolkoppe se pret nie keer

VEREENIGING - Die laaste byeenkoms van die jaar by die Ultimate Outlaws Raceway het behoorlik vir vuurwerke gesorg ... in die hemelruim en op die ovaalbaan.

‘n Hewige reenbui wat die middag uitgesak het, het gedreig om die aand se verrigtinge te bederf.

Die passievolle motorsportgeesdriftiges het hul egter nie laat afskrik nie en die pawiljoene was volgepak kort voor die aanvang van die eerste wedrenne.

Uitslae en fotobeeld van die aand. Foto’s: Elsje Vermeulen

Nog foto’s in Vrydag se Vaalweekbad.

Die parrade voor die eerste wedren.
Kersvader was daar om lekkergoed uit te deel.
Cameron Heyns, een van die 1660’s-renjaers.

Danru Smit in aksie in die Rookie Ninja’s.

Een van die jong jaers in aksie in die Ninja’s.

Johan Roos in aksie in die Junior Development klas.

Roy Hough van Vereeniging in aksie in die Stockrods.
Morné Thomas in aksie in die Stockrods.

Renjaers kort op Dylan Lange (272) se spoor in die 1660’s.
Nog aksie in die 1660’s.

Willie le Roux van Vanderbijlpark op spoed in die Hotrods.

Tokkos Joubert was weer ‘unstoppable’ indie 2L Hotrods.

Ruan Nagel was die wenner in die 2.1 Modifieds.
Ewald van Straaten het die derde plek behaal in die 2.1 Modifieds.

Charles Carlson (jnr) in aksie in die Sprints.
Gewilde plaaslike jaer Andries Marx in aksie in die Sprints.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button