Local newsNewsNews

Avery se sportdroom kry vlerke

Haar dissipline en liefde vir sport word beloon

VANDERBIJLPARK – Avery Gorrie, ‘n leerling aan die Laerskool Eligwa, het haar laerskoolloopbaan op ‘n hoogtepunt afgesluit.

Sy is ‘n bedrewe sportster wat pas as Sedibeng-Wes Distrik se Primêre Skool se Beste Sportdogter van die Jaar aangewys is.

Dit is voorwaar ‘n groot prestasie gemeet aan die gehalte van kandidate wat sy uitgestof het.

Sy het onder meer in atletiek tot Gauteng deurgedring en aan die SA Skaak kampioenskap deelgeneem en sy was ook lid van die SA Bokkieweek se netbalspan.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button