Ebert Laufs het die bywoners laat ril met sy slang. Foto's: Ettienne van Rensburg
VANDERBIJLPARK – Wat kry jy as jy Fatman, die Grinch, Kersvader en ‘n klomp jolige Vaaldriehoekers by een plek laat saamdrom?
‘n Vroeë Kersfees fees!
Moeg geploeg!Wil jy sokkie-sokkie?!Lafenis vir ‘n droee keel.Nee man jy moet die foon skuins draai as jy Fatman wil afneem.Oud en jong was daar!Mens hoef noe te wonder waar die jong damne se rugbylojaliteite is nie.Die toeskouers geniet hulself gate uit.Selfietyd!Gereed vir Oom Olifant saam met FatmanFatman in aksie
Dit is presies wat gebeur het toe die bogenoemde kleurvolle karakters, asook Judith Kea en Landee op 6 Desember by Retilia opgetree het.
Daar was selfs ‘n biertent en oud en jonk het vroegdag tou gestaan om die diere en reptiele te streel.
Daar was ook ‘n springkasteel vir die jongspan en eetgoed vir ieder en elk. As jy hierdie fees misgeloop het kan jy net jouself blameer.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za