Local newsNewsNews

Fotoblad: Hoe rooier hoe mooier vir Kersfees

Die Elsje's Choice on Photos Facebook-groep deel vandag 'n spesiale "rooi" versameling. Geseënde Kersfees!

Enige fotograaf, professioneel of amateur, kan foto’s op die Facebookblad: Elsje’s Choice on Photos deel. Die groep spog met lede ver buite die Vaal se grense, en selfs van ander lande.

Vereistes!

Die foto’s moet goed belig en skerp in fokus moet wees. Streef daarna om unieke, kunstige foto’s te deel.

Net eie, oorspronklike foto’s word toegelaat. Jy kan nie iemand anders se foto deel nie.

Fotograwe word aangemoedig om na KWALITEIT in plaas van kwantiteit te strewe.

Hoogtepunt

Van die foto’s word dan in ‘n weeklikse foto versameling op Vaalweekblad se webtuiste gepubliseer.

Daaruit word die top foto’s van die week gekies om in die gedrukte Vaalweekblad te verskyn.

Van die foto’s kan ook as illustrasiefoto’s in Vaalweekblad/Ster gebruik word.

Die top foto’s van Fotoblad 255 sal in Vaalweekblad verskyn.

Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi foto onlangs tydens die Klassieke Motors Kersliggie Parade geneem.
Elizabeth Visser van Springs het die mooi foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die pragtige foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi makro foto geneem.
Christina de Beer het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.
Christoff Theunissen of Cape Town captured this beautiful photo.
Cynthia Malan van Sasolburg het die mooi foto van een van haar katte-kinders geneem.
Deon Cloete van Parys het die pragtige foto geneem.
Jacques van der Linden van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
JJ Kok van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Lee-Anne Olwagen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Lezy de Meyer (oud-Valie) van Ficksburg het die pragtige foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi aksie foto by Ultimate Outlaws in Vereeniging geneem.
Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto geneem.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die oulike foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Markus Saayman van Parys het die mooi foto tydens die Parys 400 geneem.
Maureen Dippenaar van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Michelle Storm van Vredefort het die pragtige foto geneem.
Monique Labuschagne van Meyerton het die mooi foto geneem.
Natasha de Witt van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Priscilla Prinsloo van Springs het die mooi foto geneem.
Rene Jansen van Vuuren het die mooi foto geneem.
Ria Booysen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Yvonne de Kooker van Middelburg het die pragtige foto geneem.
Zana Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
Amanda Breet van Alberton het die mooi foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die pragtige foto geneem.
Angelique Kok van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto in Kaapstad geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die pragtige makro foto geneem.
Christina de Beer het die mooi foto geneem.
Deon Cloete van Parys het die pragtige foto geneem.
Elizabeth Visser van Springs het die mooi foto geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Jaco de Beer van Pretoria het die mooi aksie foto geneem.
Jacques van der Linden van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Johan Louw van Parys het die mooi foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Lee-Anne Olwagen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Lezy de Meyer (oud-Valie) van Ficksburg het die pragtige foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die mooi foto geneem.
Maureen Dippenaar van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Natasha de Witt van Sasolburg het die mooi foto van haar dogter geneem.
Priscilla Prinsloo van Springs het die oulike foto geneem.
Ria Booysen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Zana Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die pragtige foto geneem.
Melissa Steyn van Fochville het die kunstige foto geneem.
Elsje Vermeulen het die oulike foto tydens die jaarlikse Toy Run in Vanderbijlpark geneem.
Jaco Blom van Pretoria het die mooi foto geneem.
Jaco de Beer van Pretoria het die mooi foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto geneem.
Jan Kotze van Centurion het die mooi foto geneem.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die mooi foto geneem.
Markus Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
Maureen Dippenaar van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button