NewsNews

Prag-foto’s skop 2026 af

Voorspoedige nuwejaar aan al die fotograwe en lesers. Loer gerus na die Elsje's Choice of Photos Facebook-groep se eerste foto versameling vir 2026.

Enige fotograaf, professioneel of amateur, kan foto’s op die Facebookblad: Elsje’s Choice on Photos deel. Die groep spog met lede ver buite die Vaal se grense, en selfs van ander lande.

Vereistes!

Net eie, oorspronklike foto’s word toegelaat. Jy kan nie iemand anders se foto deel nie.

Die foto’s moet goed belig en skerp in fokus moet wees. Streef daarna om unieke, kunstige foto’s te deel.

Erkenning!

Uitstaande fotografie word weekliks met ‘n spesiale sertifikaat aangewys. Die kriteria wat in ag geneem word sluit in: Komposisie, beligting, skerpheid, uniekheid en kreatiwiteit.
Fotograwe word aangemoedig om na KWALITEIT in plaas van kwantiteit te strewe.

Hoogtepunt

Van die foto’s word dan in ‘n weeklikse foto versameling op Vaalweekblad se webtuiste gepubliseer.

Daaruit word die top foto’s van die week gekies om in die gedrukte Vaalweekblad te verskyn.

Van die foto’s kan ook as illustrasiefoto’s in Vaalweekblad/Ster gebruik word.

Die top foto’s van Fotoblad 255 sal in Vaalweekblad verskyn.

Christoff Theunissen of Cape Town captured this magnificent photo of the Palmiet River Bridge, framed by an hour’s worth of star trails.
Deon Cloete van Parys het die pragtige foto geneem.
Diane James van Vanderbijlpark het die onweerswolke netjies vasgevang.
Eleanor Calitz van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Elizabeth Visser van Springs het die mooi foto geneem.
Elsje Vermeulen (die administreerder van die Elsje’s Choice on Photos groep) van Vanderbijlpark het die kunstige natuurfoto geneem.
Engela Visser van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi foto geneem.
George Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto geneem.
Heinrich van der Merwe van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Hendria Terblanche van Vanderbijlpark het die oulike foto geneem.
Hennie Nell van Vanderbijlpark het die mooi foto in Pilansberg geneem.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Jaco Blom van Pretoria het die mooi foto geneem.
Jaco de Beer van Pretoria het die mooi foto geneem.
Jaquelene Rose van Klerksdorp het die mooi foto geneem.
Jacques le Roux van Heidelberg het die treffende foto sowat drie jaar gelede by Vaaldam geneem.
JJ Kok van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Johan Louw van Parys het die mooi foto geneem.
June Bartlett van Bryanston het die sprokiesmooi foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die mooi foto geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lerina Els (oud-Valie) van Leeupoort het die mooi foto geneem.
Lerissa Pretorius van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lezy de Meyer (oud-Valie) van Ficksburg het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die mooi foto in Belfast geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van Hartbeespoort het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto by Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die mooi foto geneem.
Margaret van Rooyen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Markus Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
Marna Nel wat voorheen in Sasolburg gebly het, maar nou in Napier, Nieu-Seeland woon, het die kleurryke foto geneem.
Maureen Dippenaar van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Melissa Monrei van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Melissa Steyn van Fochville het die mooi foto geneem.
Michelle Storm van Vredefort het die pragtige foto geneem.
Monique Labuschagne van Meyerton het die mooi foto geneem.
Naomi Bezuidenhout van Robertson het die mooi foto geneem.
Natasha de Witt van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Nonna-Mari Riese het die pragtige sonsondergang foto by Mihanzi in Oranjeville geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Pricilla Prinsloo van Springs het die mooi foto geneem.
Rene Jansen van Vuuren het die mooi foto geneem.
Ria Booysen van Vanderbijlpark het die mooi foto in St Helenabaai geneem.
Scholtz Buys of Pretoria captured this beautiful photo.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Sue-Mari Heyns het die pragtige foto op hul leeuplaas geneem.
Thea Heyns van Centurion het die mooi foto van haar dogter geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Wessel Fourie jnr. van Meyerton het mooi foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Yolanda de Wet captured this outstanding photo of Matjiesdrift Chapel in Greyton.
Yvette Hewitt van Glentana het die mooi foto geneem.
Yvonne de Kooker van Middelburg het die pragtige foto geneem.
Zana Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
Yvette Hewitt van Glentana in die Weskaap het die mooi foto geneem.
Amanda Breet van Alberton het die pragtige foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die mooi foto geneem.
Andrew Visagie van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Angelique Kok van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Anika Bibson van Bloemfontein het die besondere foto geneem.
Annarie van der Schyff van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die kunstige natuurfoto geneem.
Cecile Streicher van Pretoria het die mooi foto geneem.
Chantel Jacobs van Sasolburg het die kunstige foto geneem.
Chris-Mari Fourie van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Christina de Beer het die mooi foto geneem.
Christell Fouché van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.
Christo Weyer van Johannesburg het die pragtige foto geneem.
Christoff Theunissen of Cape Town captured this beautiful sunset over Cape Hangklip Lighthouse.
Deon Cloete van Parys het die kunstige foto geneem.
Heinrich van der Merwe van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Hennie Nell van Vanderbijlpark het die mooi geneem.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Jaco Blom van Pretoria het die mooi foto geneem.
JJ Kok van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto by Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die mooi foto geneem.
Markus Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
Michelle Storm van Vredefort het die oulike gesiggie afgeneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die pragtige makro foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi makro foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Deon Cloete van Parys het die pragtige foto geneem.
Yvonne de Kooker van Middelburg het die pragtige foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die mooi foto geneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button