VANDERBIJLPARK – Die twintigste samekoms van die Vaal River Rats vind op Saterdag 21 Februarie van 12:00 tot 18:00 op die Vaalrivier plaas.
Valies kan solank hulle koelerbokse uithaal en hulle bote gereed kry vir een van die Vaal se grootste en lekkerste jaarlikse kuieraksies. Hou gerus die Vaal Rivers Rats South Africa se Facebookblad dop vir meer inligting wat nader aan die tyd gedeel sal word.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
