News
Skarefonds-insameling vir Thomas begin
Gemeenskap se hulp word versoek om te help om sy begrafnis te betaal
VANDERBIJLPARK – Vriende en familie wil met skarebefondsing die ontslape Thomas Sithole (17) wat Vrydag in die Vaalrivier verdrink het se familie bystaan om vir sy begrafnis te betaal.
Medelye stroom steeds van oral in nadat die geliefde leerling aan die HS Driehoek se liggaam vanoggend uit die Vaalrivier gered is.
Diegene wat belangstel om die familie by te staan kan die volgende bankbesonderhede aanwend: MS Sithole, Capitec Bank Spaarrekening
Rekening nommer: 125 046 4968.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
