Local newsNewsNews
Steve terug by Barnyard Vereeniging
Steve se aanhangers moenie gras onder hul voete laat groei nie, want dié man is baie gewild in die Vaal en kaartjies beloof vinnig uitverkoop te wees.

VEREENIGING – Maak gereed vir ‘n aand van pure nostalgie en tydlose treffers! Steve Hofmeyr is terug met sy gewilde Neil Diamond Tribute-vertoning.
Sing saam met klassieke treffers soos Sweet Caroline, Cracklin’ Rosie, en Forever in Blue Jeans — alles uitgevoer met Steve se unieke Suid-Afrikaanse styl.
Datum: 13 Februarie 2026
Tyd: 20:00
Prys: R250pp
Plek: Barnyard Vereeniging op die hoek van Genl Hertzog & Clubstraat, Drie Riviere.
Skakel: 078 861 1317
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
