Local newsNewsNews
Valia se groentjies geveer en geteer
Pret en plesier was die hoekstene van die kamp

VANDERBIJLPARK – Die HS Transvalia se nuwe graad-8’s het vandeesweek ‘n lekker oriënteringskamp meegemaak.
Daar is nuwe vriendskapsbande tydens ‘n kamp gesmee… ‘n kamp propvol sport, sports en spanaktiwiteite. Samehorigheid is gebou en laerskoolmaniere is by die venster uit gegooi.
Die grootvisse is nou kleinvissies in ‘n groter dam.





At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
