Local newsNews
SHS-groentjies voel sommer vinnig tuis
Die belangrikheid van 'n orienteringsweek kan nie onderskat word nie
SASOLBURG – Die eerste skoolweek is op ‘n goeie dag ‘n bedrywige spulletjie, voeg die daarby die orientering van ‘n groep graad-8’s en jy het jou hande vol.

Dit is presies wat vandeesweek by Sasolburg HS gebeur het. ‘n Miernes van aktiwiteit het die leerlinge begroet. Spanbou en individuele speletjies en oefening was aan die order van die dag. Die nuwelinge het hulself gate uit geniet.





At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
