Local newsNewsNews
Emmie-atlete laat waai by interhuis
Laerskool skop atletiekseisoen op 'n hoë noot af
VANDERBIJLPARK – Dit mag miskien vroeg in die seisoen wees, maar daar is baie om na uit te sien.
Die Laerskool Emfulenipark het Vrydag 16 Janauarie net soos vele ander skole in die Vaaldriehoek en elders hul interhuis-atletiekbyeenkoms gehou.
Die goeie tye, afstande en hoogtes van die onderskeie atlete sal die atletiek-afrigters rustig laat slaap.





At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
