
VANDERBIJLPARK – Die 17-jarige, Thomas Sithole, wat vroeër vandeesmaand op die Vaalrivier gesterf het, se roudiens vind eerskomende Donderdag, 22 Januarie om 15:00 by die Kompas Gemeente plaas.

Thomas,’n leerling aan die HS Driehoek, se dood het die Vaaldriehoek diep geruk.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
