Local newsNewsNews

Die Hoekies se hoofleiers van 2026

Vaalweekblad wens die HS Driehoek se hoofleiers vir 2026 geluk en voorspoed toe vir die jaar.

Goeie leierskap is die gom wat ‘n span of skool bymekaar hou.

Dit gaan nie net oor mag of om in beheer te wees nie, maar oor die vermoë om ander te inspireer, te lei en sodoende ‘n gemeenskaplike doel te bereik.

Die HS Driehoek se hoofleiers is:

Nickus Maritz – HS Drieoek se Hoofseun.
Alicia Cawood – HS Driehoek se Hoofdogter.
Waldo Coetzee – HS Driehoek se Onderhoofseun.
Xienané Vener – HS Driehoek se Onderhoofdogter.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button