Local newsNewsNews
Fotograwe se veelsydigheid op die proef gestel
Lede van die Vanderbijlparkse Fotografiese Vereniging se veelsydigheid is onlangs op die proef gestel, en hulle het nie teleurgestel nie.
Die Veelsydigheidskompetisie is een van die hoogtepunte op die klub se jaarlikse kalender.
Die kompetisie het so gewerk: Daar is agt kategorieë waar lede kan kies om vyf foto’s van hul keuse in te skryf.
Die kategorieë sluit in landskappe, argitektuur, portrette, fotojoernalistiek/sport, natuur, kreatiewe fotografie, stillewe en makrofotografie.
Gesoute beoordelaars van Johannesburg het die beoordeling behartig.
Die wenners in die onderskeie afdelings is:








At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
