Enige fotograaf, professioneel of amateur, kan foto’s op die Facebookblad: Elsje’s Choice on Photos deel. Die groep spog met lede ver buite die Vaal se grense, en selfs van ander lande.
Vereistes!
Net eie, oorspronklike foto’s word toegelaat. Jy kan nie iemand anders se foto deel nie.
Die foto’s moet goed belig en skerp in fokus moet wees. Streef daarna om unieke, kunstige foto’s te deel.
Erkenning!
Uitstaande fotografie word weekliks met ‘n spesiale sertifikaat aangewys. Die kriteria wat in ag geneem word sluit in: Komposisie, beligting, skerpheid, uniekheid en kreatiwiteit.
Fotograwe word aangemoedig om na KWALITEIT in plaas van kwantiteit te strewe.
Hoogtepunt
Van die foto’s word dan in ‘n weeklikse foto versameling op Vaalweekblad se webtuiste gepubliseer.
Daaruit word die top foto’s van die week gekies om in die gedrukte Vaalweekblad te verskyn.
Van die foto’s kan ook as illustrasiefoto’s in Vaalweekblad/Ster gebruik word.
Die top foto’s van Fotoblad 257 sal in Vaalweekblad verskyn.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.Jaco Blom van Pretoria het die mooi foto geneem.Christoff Theunissen of Cape Town captured this beautiful photo through the haze of Cape Point stand sentinel.Jaco de Beer van Pretoria het die mooi foto geneem.JJ Kok van Deneysville het die mooi foto geneem.Jolanda de Wet van Kaapstad het die treffende sonsondergang foto in Pringlebaai geneem.Johan Louw van Parys het die mooi foto geneem.June Bartlett van Bryanston het die pragtige foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto inSwitserland geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die mooi foto geneem.Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.Lerina Els (oud-Valie) van Leeupoort het die mooi foto geneem.Lezy de Meyer (oud-Valie) van Ficksburg het die mooi foto geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die mooi foto geneem.Lounette Linde (oud-Valie) van Hartbeespoort het die mooi foto geneem.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto by Rietvlei-natuurreservaat geneem.Lynette du Plessis van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Madelein Marais het die skilderagtige foto van ‘n verlade huis buite Robertson geneem.Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die mooi foto geneem.Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.Markus Saayman van Parys het die mooi foto geneem.Marli Moller van Sasolburg het die mooi foto by die Ecopark geneem.Maureen Dippenaar van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Michelle Hart van Sasolburg het die mooi foto geneem.Michelle Storm van Vredefort het die mooi foto geneem.Monique Labuschagne van Meyerton het die mooi foto geneem.Pieter Botha van Sasolburg het die mooi foto geneem.Ria Booysen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto in Bettiesbaai geneem.Sue-Mari Heyns het die mooi foto op hul leeuplaas geneem.Sonja Lochenberg het die mooi foto geneem.Thea Heyns van Centurion het die mooi foto geneem.Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.Yvette Hewitt van Glentana het die mooi foto geneem.Yvonne de Kooker van Middelburg het die kunstige natuurfoto geneem.Zana Saayman van Parys het die mooi foto geneem.André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die poskaart-mooi foto geneem.Andrew Visagie van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Angelique Kok van Deneysville het die pragtige foto geneem.Anika Bibson van Bloemfontein het die mooi natuurfoto geneem.Annarie van der Schyff van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Benny Tshotetsi of Vanderbijlpark captured this lovely image.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die oulike foto geneem.Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Chantel Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.Chris-Mari Fourie van Vereeniging het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.Christell Fouche van Vereeniging het die mooi foto tydens besoek aan die Weskus geneem.Christina de Beer van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.Christoff Theunissen of Cape Town captured this stunning photograph.Deon Cloete van Parys het die pragtige makro foto geneem.Eleanor Calitz van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Elizabeth Visser van Springs het die mooi foto geneem.Elsje Vermeulen (die administreerder van die Elsje’s Choice on Photos groep) van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Engela Visser van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi foto geneem.Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto geneem.George Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi aksie foto geneem.Gullaume Clouston (oud-Valie) van Hartbeespoort het die mooi foto geneem.Heinrich van der Merwe van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Hennie Nell van Vanderbijlpark het die mooi foto in Pilansberg geneem.Hessie Hartzenberg van Krugersdorp het die mooi foto geneem.Isak Meyer van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.JJ Kok van Deneysville het die mooi foto geneem.Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Lounette Linde (oud-Valie) van Hartbeespoort het die mooi foto geneem.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto by Rietvlei-natuurreservaat geneem.Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die mooi foto geneem.Markus Saayman van Parys het die mooi foto geneem.Maureen Dippenaar van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Michelle Storm van Vredefort het die skattige foto geneem.Pieter Botha van Sasolburg het die mooi foto geneem.Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Zana Saayman van Parys het die mooi foto geneem.Amanda Breet van Alberton het die mooi foto geneem.André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die mooi foto geneem.Andrew Visagie van Vanderbijlpark het die kleurryke natuurfoto geneem.Angelique Kok van Deneysville het die pragtige foto geneem.Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.Deon Cloete van Parys het die mooi foto geneem.George Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi aksie foto geneem.Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die mooi foto geneem.Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.Deon Cloete van Parys het die mooi foto geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za