Local newsNewsNews
Opdatering: Taxi-bestuurder van gru-ongeluk ry sonder PBP
Trok -en mede-bestuurder wat in tragiese ongeluk betrokke was, is gereed om verklarings af te lê.

VANDERBIJLPARK – Die 22-jarige taxi-bestuurder wat gearresteer is na ‘n grusame ongeluk waarin 12 skoolkinders hulle lewens verloor het, se Publieke Bestuurs Permit (PBP) het in November 2025 verval.
Dit is vandag deur die Premier van Gauteng, Panyaza Lesufi, tydens ‘n perskonferensie by die Sedibeng Wes Distriks kantore in Sebokeng bekendgemaak.
- Die volledige verslag volg.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
