Local newsNewsNews
Ben Bester die beste op die gholfbaan
VEREENIGING - Die SA Kids Maccauvlei Junior Open is die afgelope naweek gespeel.
Een van Maccauvlei Gholfklub se eie jong sterre, Ben Bester, het as die wenner uit die stryd getree.
Ben het ‘n uitstekende +1 (37) behaal om as die kampioen gekroon te word. Die Vaal spog met baie jong gholftalent, waarvan Ben beslis een is om dop te hou.
Dit was die eerste toernooi op die 2026 SA Kids kalender.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
