Local newsNewsNews

Taxi-tragedie: Nuutste slagoffers se name bekend

Die department van onderwys het die name van die nuutste slafoffers bekend gemaak wat hulle lewens tragies verloor het.

VANDERBIJLPARK – Thato Moetji en Sagwadi Mathe twee matriekleerlinge aan die Hoërskool Vanderbijlpark  is die nuutste slagoffers van die Vanderbijlpark Taxi-ramp.

Moetji en Mathe het gister aan hulle beserings beswyk het. Veertien skoliere het hulle lewens in ‘n kop-aan-kop botsing verloor toe die bestuurder van hul skoolbusvervoer verskeie voertuie verbygesteek het en met ‘n tipper-trok gebots het.

Die 22-jarige bestuurder Ayanda Dludla, het gister vlugtig in die Vanderbijlpark Landdroshof op 14 aanklagte van moord en drie van poging tot moord, bedryf skoliervervoer sonder ‘n geldige permit en bestuur sonder ‘n Publieke Bestuurs Permit (PrDP) verskyn.

Die saak is tot 4 Maart uitgestel

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button