NewsNews

Simba word uiteindelik koning van sy eie huis

Wanneer opgee nie 'n opsie is nie

VANDERBIJLPARK – Simba was van sy babadae deel van die Vaalpets Rescue Centre. Hier het hy kos en aandag gekry, maar wat hy die graagste wou hê was sy eie familie.

Opgegee het hy nooit. Stertswaai het hy elkeen gegroet, totdat iemand uiteindelik na agt lange jare besluit het, Simba moet saam met hulle huis toe gaan.

Met die hele aannemingsproses agter die rug, kon Simba vanoggend die mense van Vaal Pets Centre vir oulaast groet alvorens hy sy nuwe lewe dapper aangedurf het.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button