VANDERBIJLPARK – Laerskool Totius het 26 Januarie hul hoofleiers vir 2026 aangekondig. Die skool het die vier nie net gelukgewens nie, maar ook met trots verklaar:
“Hierdie groep blink jong leerders is gereed om met trots, respek en toewyding ons skool te dien.”
Die aangewese leiers is: Hoofseun: Luyanda Mthizi, Hoofmeisie: Gretcha Gouws, Onderhoofseun: Relebohile Vena en Onderhoofmeisie: Zandeli Jonker.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
