NewsNews

Bring daai grotes in, Danie

Leef jou drome, jy weet nooit wanneer vang jy die groot een nie.

MEYERTON – Een van Destinata Skook se graad 9’s, Danie Naudé is gekies vir die SA Varswater Oewerhengel Federasie se 2026 o.19 span.

Danie met een van die grotes wat hy al uitgetrek het.

Die skool is trots op die jongman wat met dissipline sy passie vir oewerhengel uitleef en reeds op so ʼn jong ouderdom Suid-Afrika gaan verteenwoordig.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Back to top button