Local newsNewsNews

Fotografie vries ’n oomblik in tyd

Of dit nou ’n vinnige selfie of ’n professionele landskapfoto is, fotografie speel ’n groot rol in hoe ons die wêreld verstaan en onthou.

Enige fotograaf, professioneel of amateur, kan foto’s op die Facebookblad: Elsje’s Choice on Photos deel. Die groep spog met lede ver buite die Vaal se grense, en selfs van ander lande.

Vereistes!

Net eie, oorspronklike foto’s word toegelaat. Jy kan nie iemand anders se foto deel nie.

Die foto’s moet goed belig en skerp in fokus moet wees. Streef daarna om unieke, kunstige foto’s te deel.

Erkenning!

Uitstaande fotografie word weekliks met ‘n spesiale sertifikaat aangewys. Die kriteria wat in ag geneem word sluit in: Komposisie, beligting, skerpheid, uniekheid en kreatiwiteit.
Fotograwe word aangemoedig om na KWALITEIT in plaas van kwantiteit te strewe.

Hoogtepunt

Van die foto’s word dan in ‘n weeklikse foto versameling op Vaalweekblad se webtuiste gepubliseer.

Daaruit word die top foto’s van die week gekies om in die gedrukte Vaalweekblad te verskyn.

Van die foto’s kan ook as illustrasiefoto’s in Vaalweekblad/Ster gebruik word.

Die top foto’s van Fotoblad 258 sal in Vaalweekblad verskyn.

Heinrich van der Merwe van Vanderbijlpark het die mooi monochroom foto geneem.
George Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi aksie foto geneem.
Hennie Nell van Vanderbijlpark het die mooi foto in Pilansberg geneem.
Hessie Hartzenberg van Krugersdorp het die mooi foto geneem.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Jaco Blom van Pretoria het die mooi foto geneem.
Jaco de Beer van Pretoria het die mooi foto geneem.
Jacquelene Rose van Klerksdorp het die mooi foto geneem.
Die gewilde sanger, Jan Rhaap van Prieska, is ook lid van die groep en het die mooi foto geneem.
JJ Kok van Deneysville het die mooi foto geneem.
June Bartlett van Bryanston het die pragtige foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karen de Waal, een van die nuwelinge op die groep, het die mooi foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto by Engolasters Lake geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die mooi foto geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lerina Els (oud-Valie) van Leeupoort het die mooi foto geneem.
Lezy de Meyer (oud-Valie) van Ficksburg het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van Hartbeespoort het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto in die Kaap geneem.
Madelein Marais het die mooi foto geneem.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die mooi foto geneem.
Margaret van Rooyen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Markus Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
Marli Moller van Sasolburg het die mooi foto by die Ecopark geneem.
Maureen Dippenaar van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Melissa Steyn van Fochville het die kunstige foto geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die mooi silhouette foto geneem.
Michelle Storm van Vredefort het die pragtige foto geneem.
Monique Labuschagne van Meyerton het die kunstige foto geneem.
Naomi Bezuidenhout van Robertson het die mooi foto in Plettenbergbaai geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Pieter Engelbrecht van Goodwood in die Wes-Kaap het die oulike foto geneem.
Rene Janse van Vuuren het die mooi foto geneem.
Ria Booysen van Vanderbijlpark het die mooi foto tydens ‘n vlug na George geneem.
Sam Fourie van Gordonsbaai, een van die nuwe lede op die groep, het die pragtige sonopkoms foto geneem.
Sonja Lochenberg (Mullers Photography) van Meyerton het die mooi foto gemeem. Sy is ook ‘n nuwe lid.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Sue-Mari Heyns het die mooi foto op hul plaas geneem.
Tamlin Thorne van Oos-Londen, nog ‘n nuwe lid op die groep, het die mooi foto geneem.
Thea Heyns van Centurion het die mooi foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Yvette Hewitt van Glentana het die mooi foto geneem.
Yvonne de Kooker van Middelburg het die mooi natuurfoto geneem.
Zana Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
Amanda Breet van Alberton het die mooi foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die mooi foto geneem.
André Treurnich van Sasolburg het die mooi foto op Santosstrand geneem.
Andrew Visagie van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Angelique Kok van Deneysville het die kunstige natuurfoto geneem.
Benny Tshotetsi van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Chantel Jacobs van Sasolburg het die kunstige foto geneem.
Chris-Mari Fourie van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Christina de Beer van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.
Christoff Theunissen of Cape Town captured this beautiful photograph in Pringle Bay.
Corné Bierman van Sasoburg het die mooi foto by Ecopark geneem.
Debbie Hendriks van Nelspruit het die oulike foto geneem.
Deon Cloete van Parys het die pragtige makro foto geneem.
Eleanor Calitz van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Elizabeth Visser van Springs het die mooi foto geneem.
Elsje Vermeulen (die administreerder van die Elsje’s Choice on Photos groep) van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Engela Visser van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto geneem.
George Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi aksie foto geneem.
Heinrich van der Merwe van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Jaco Blom van Pretoria het die mooi foto geneem.
JJ Kok van Deneysville het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Lezy de Meyer (oud-Valie) van Ficksburg het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die mooi foto geneem.
Markus Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
Maureen Dippenaar van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Yvonne de Kooker van Middelburg het die moo foto geneem.
Zana Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.
Christoff Theunissen of Cape Town captured this stunning photograph of a cormorant on the jagged stones.
Deon Cloete van Parys het die mooi monochroom landskapfoto geneem.
Elizabeth Visser van Springs het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die mooi foto geneem.
Deon Cloete van Parys het die mooi foto geneem.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button