Local newsNewsNews
AfriForum vra om hulp
Daar word 'n beroep op inwoners gedoen om Afriforum te help
VANDERBIJLPARK – Die Vanderbijlpark-tak van Afriforum benodig hulp om Saterdag 31 Januarie Phoenix Park se gras te sny.
AfriForum het vandag (Vrydag 20 Januarie) fluks gevorder maar kort hulp om die projek af te handel.
Die span grasnyers van AfriForum sal more-oggend om 09:00 (31 Januarie) weer aan die werk spring maar vra dringend bystand van die gemeenskap.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
