Local newsNewsNews

Monnies groet onderwys-legende

Na amper vier dekades gaan sy nou rus

VEREENIGING – Na 38 jaar se getroue diens in die onderwys kry Alida Naudé ‘n welkome ruskans.

Sy het die afgelope 28 jaar by die Laerskool Vryheidsmonument in almal se harte geklim en diep spore getrap.

Volgens Pieter de Bruyn, die skool se hoof, laat haar aftrede ‘n groot leemte. “Dit is groot skone om te vul. Sy het baie mense se lewens aangeraak,” gee hy te kenne.

Sy het as Wiskunde-onderwyser en departementshoof met wysheid en ‘n oop hart gelei. Sy het nooit gehuiwer om ‘n ekstra myl te stap nie.

Die skool hierdie pragtige huldeblyk-boodskap op Facebook geplaas:

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button