Local newsNewsNews

Waarskuwing: Voorval op die R59

Daar was vroeër vanoggend ’n voorval op die R59 waar ’n voetganger langs die pad gelê het.

Toe die brandweer en lede van die publiek stilhou om te help, het die voetganger gesê dit was “net ’n grap”.

Die vermoede bestaan egter dat dit moontlik ’n poging tot ’n motorkaping kon gewees het.

Belangrike Veiligheidswenke

Wees asseblief uiters versigtig en moenie stop vir enigiets nie.

Meld enige verdagte aktiwiteite aan op onderskeie veiligheids/gemeenskaps-groepe sodat die owerhede dit kan ondersoek, of skakel die SAPD.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button