Local newsNewsNewsSport
Kyk video: Eerste Pickle Ball Toernooi in die Vaal
Toernooi lewer baie aksie en hoogtepunte op.
VANDERBIJLPARK – The Dink House het Saterdag 31 Januarie die eerste Pickle Ball Toernooi ooit in die Vaaldriehoek aangebied. Vaalweekblad se kameras was daar om hoogtepunte van die geskiedkundige toernooi af te neem.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
