Local newsNewsNews

Vertoning vir die skoner geslag

VEREENIGING - Die Laerskool Midvaal in Meyerton bied op 21 Februarie 'n spesiale aand vir dames aan by die Barnyard Vereeniging.

Die gewilde sanger Jay du Plessis gaan optree en alle ma’s en hul dogters, asook vriendinne word genooi om die aand saam te geniet.

Kaartjies beloop R250 per persoon. Die deure open om 18:00 en die vertoning begin om 19:00.

Kaartjies is by die skool te koop. Kontak Anna-Marie by 084 677 0906 vir meer inligting.

* Barnyard Vereeniging bied top tegnologie, klank en beligting om sodoende top-gehalte vertonings te verseker.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: [email protected]
Back to top button