Local newsNewsNews

Vragmotor slaan om by Fourways

Daar is 'n olierige substans op die padoppervlak.

VEREENIGING – ’n Swaarvragmotor het vanoggend by Fourways in Drie Riviere-Oos omgeslaan.

’n Olierige substans het oor die pad gestort, wat gevaarlike rytoestande veroorsaak.

Lede van Emfuleni Verkeer, die brandweer en insleepdienste is op die toneel.

Motoriste word aangeraai om die area te vermy.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Christiaan Cloete

Christiaan is editor of Ster North and a reporter for Vaalweekblad. Email: christiaan@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button