Local newsNewsNews
Kupido se boog werk oortyd
Valtysnkoors het die Vaaldriehoek behoorlik beetgekry.
VANDERBIJLPARK – Kupido se pyle het gevlieg en sy vlerke het verlede week oral in die Vaaldriehoek geklap, maar dis hoe dit hoort wanneer Valentyns-koors hoog loop.
Die Laerskool D.F. Malherbe het ‘n lekker pa-en-dogter-Valentynsdans gehou en Sasolburg Hoërskool het ‘n Valentynsdans vir sy leerlinge gehou.

Die Laerskool Kollegepark se onderwysers het ook met ‘n lied in die hart Valentysdag gevier en hulle personeelkamer volgens die tema verfraai.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
