Local newsNewsNews
SHS pajama swem-tradisie is hope pret
Sasolburg HS maak altyd tyd vir pret aktiwiteite.
SASOLBURG – Tradisie is een van die hoekstene waarop die Hoërskool Sasolburg sy sukses en gees by die skool bou.
SHS se matrieks het onlangs by die Penny Heyns Swembad die geleentheid gekry om hulself uit te leef tydens die skool se jaarlikse matriek pajama/swem-dag.




En watter gedoente was dit nie. Onder die warm Afrika-son het die water gespat en die lywe gebak. Dis mos ‘n voorreg en ‘n plesier om ‘n matrikulant te wees.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
