Enige fotograaf, professioneel of amateur, kan foto’s op die Facebookblad: Elsje’s Choice on Photos deel. Die groep spog met lede ver buite die Vaal se grense (selfs van ander lande).
Vereistes
Net eie, oorspronklike foto’s word toegelaat. Jy kan nie iemand anders se foto deel nie. Die foto’s moet goed belig en skerp in fokus wees. Streef daarna om unieke, kunstige foto’s te deel.
Erkenning
Uitstaande fotografie word weekliks met ‘n spesiale sertifikaat aangewys. Die kriteria wat in ag geneem word sluit in: Komposisie, beligting, skerpheid, uniekheid en kreatiwiteit.
Fotograwe word aangemoedig om na KWALITEIT in plaas van kwantiteit te strewe.
Hoogtepunt
Van die foto’s word dan in ‘n weeklikse foto versameling op Vaalweekblad se webtuiste gepubliseer.
Daaruit word van die foto’s in die weeklikse versameling gekies om in die gedrukte Vaalweekblad te verskyn.
Van die foto’s kan ook as illustrasiefoto’s in Vaalweekblad/Ster gebruik word.
Die is fotoversameling 266.
Robbie Aspeling van Johannesburg het die pragtige makro foto geneem. Hy is ‘n nuweling op die groep, maar ‘n meester agter die kamera.
Thelma Nel van Kraaifontein in die Kaap het die mooi foto geneem.
Tyron Fuller van Vanderbijlpark het die pragtige natuurfoto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die treffende foto geneem.
Sanet Reyneck van Vanderbijlpark het die mooi foto onderweg na Deneysville geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi natuurfoto geneem.
Veronica Ooshuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Yvonne de Kooker van Middelburg het die mooi natuurfoto geneem.
Zana Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
Amanda Breet van Alberton het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die mooi foto geneem.
André Treurnich van Sasolburg het die mooi foto in Mosselbaai geneem.
Andrew Visagie van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Angelique Kok van Deneysville het die mooi foto in Marievale geneem.
Anita Bester van Kempton Park het die mooi stillewe foto geneem.
Barney Fourie van Naboomspruit het die pragtige foto geneem.
Benny Tshotetsi van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Carin van Deventer van Parys het die mooi foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Chantel Jacobs (Tella Photography) van Sasolburg het die kunstige foto geneem.
Christa Snyman van Hartenbos, een van die nuwelinge op die groep, het die pragtige foto geneem.
Christina de Beer van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.
Christoff Theunissen of Cape Town captured this beautiful photo in Kleinmond.
Debbie Hendriks van Nelspruit het die mooi foto geneem.
Denise Zeeman van Worcester het die skattige foto geneem.
Deon Cloete van Parys het die treffende foto geneem.
Elizabeth Visser van Springs het die pragtige foto geneem.
Elsje Vermeulen (die administrateur van die Elsje’s Choice on Photos groep) van Vanderbijlpark het die mooi monochroom foto geneem.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Estelle van Zyl van Heidelberg het die mooi foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto geneem.
Gwen Fleischmann van Lydenburg, nog ‘n nuweling op die groep, het die mooi foto geneem.
Heinrich van der Merwe van Nigel het die mooi foto geneem.
Hennie Nell van Vanderbijlpark het die mooi foto in Pilansberg geneem.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Jaco Blom, voorheen van Pretoria maar nou van San Diego, Kalifornie in die VSA, het die mooi foto geneem.
Jaco de Beer van Pretoria het die mooi foto geneem.
JJ Kok van Deneysville het die pragtige foto geneem.
Johan Louw van Parys het die pragtige foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto in Spanje geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Kevin Harris van Vanderbijlpark het die moderne foto geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lanie de la Rey van Kaapstad het die treffende foto geneem.
Lee-Anne Olwagen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Lerina Els (oud-Valie) van Leeupoort het die mooi foto geneem.
Lezy de Meyer (oud-Valie) van Ficksburg het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lizette Kuhn van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van Hartbeespoort het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto in Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Lynette du Plessis van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die pragtige natuurfoto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto in Ballito geneem.
Marissa Enslin van Nigel het die mooi foto geneem.
Markus Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
Maureen Dippenaar van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Megan Erasmus (PhotoZylens) van Randvaal, ‘n nuweling op die groep, het die oulike foto geneem.
Micayla van Niekerk, ‘n nuweling op die groep, het die mooi foto met haar iPhone in Montana, VSA geneem.
Michelle Storm van Vredefort het die mooi foto geneem.
Monique Labuschagne van Meyerton het die mooi foto geneem.
Naomi Bezuidenhout van Robertson het die mooi foto geneem.
Natasha de Witt van Sasolburg captured this beautiful sunset on the way to Parys.
Nicola Telle van Tulbagh in die Wes-Kaap het die mooi monochroom foto geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die kunstige natuurfoto geneem.
Pieter Engelbrecht van Goodwood het die mooi foto geneem.
Rene Janse van Vuuren van Walkerville het die mooi sonsondergang foto geneem.
Ria van der Lith, ‘n nuweling op die groep, het die pragtige foto van ‘n dahlia geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die oulike foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die poskaart-mooi foto geneem.
Zana Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die mooi foto geneem.
Angelique Kok van Deneysville het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.
Deon Cloete van Parys het die pragtige makro foto geneem.
Heinrich van der Merwe van Nigel het die mooi monochroom foto geneem.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
JJ Kok van Deneysville het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi monochroom foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto in Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die mooi foto geneem.
Michelle Storm van Vredefort het die mooi foto geneem.
Christoff Theunissen of Cape Town captured this beautiful scene of Woodbridge Island and Milnerton Lighthouse, with the iconic Table Mountain in the background.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za