Local newsNewsNews

Sjoerd vier 70ste verjaarsdag

Mardos se mentor en leier vier groot mylpaal saam met familie, vriende en kollegas.

VANDERBIJLPARK – Almal in die Vaaldriehoek ken vir Sjoerd Douwenga. Die bekende Vaaldriehoeker vier vandag sy sewentigste verjaarsdag.

Vir diegene wat miskien vir die afgelope 55 jaar op ‘n ander planeet wat, hy is een van die direkteure van Mardo Foto’s en Video.

Vir die afgelope vyf dekades is daar amper nie ‘n skoolkind wat nie deur een van die besigheid se direkteure Adriaan, Sjoerd en Beenke Douwenga afgeneem is nie. Honderde derduisende herinneringe is deur die jare deur Mardos gedruk en verewig.

Vaalweekblad wens Sjoerd ‘n geseënde en voorspoedige nuwe lewensjaar toe.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button