VAALPARK – Die Sonskyntoer se kollig is op die laaste dag van die Mediclinic Uitnodigingbyeenkoms op Heron Banks Gholfbaan en Rivielandgoed gesteel toe ‘n bakkie tussen die negede en tiende putjie gedeeltelik van die brug afgegry het.
Die bestuuder van die Sonskyntoerbakkie was glo besig om advertensiemateriaal en borde te vervoer toe hy die breedte van die brug misgis het. Gelukkig het net linkerkant van die bakkie van die brug afgegly. Niemand is in die voorval beseer nie.


At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
